Die stories van Afrikaans op kykNET: ’n onderhoud met Danie Marais
“Ek dink nie enigiemand is verplig om baie oor Afrikaans na te dink as jy die program kyk nie, maar ek hoop dat dit kykers lus sal maak om dit te doen. Dit sal wonderlik wees as die reeks kan help om die persepsies van Afrikaans en die gesindheid teenoor die taal positief te verander.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed