Die staatsdiens van die Zuid-Afrikaansche Republiek, 1890 tot voor die Jameson-inval van 1895

“Die tekortkominge in die staatsdiens van die Republiek was vroeg reeds merkbaar, maar is grootliks deur omstandighede na die ontdekking van goud op die Witwatersrand vererger, omdat die administrering van die goudveld groot nuwe uitdagings gestel het.”