Die soeke na die donker heelal
“Omdat die heelal al verder en vinniger besig is om uit te dy, laat dit vrae oor die aard van swaartekrag se effek op die kosmos. Dit is soos om ’n voorwerp in die lug op te gooi en dit versnel al hoe vinniger en vinniger. Die oorsaak van die versnelling – donkerenergie – laat kundiges steeds kopkrap.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed