Die skuld wat bloed betaal deur Sandra Skinner: ’n lesersindruk
“Met ’n narratief wat elemente van ware gebeure insluit, weier hierdie roman om die ongemaklike waarhede van ons geskiedenis te versag. Dis soos ’n eggo vanuit ons verlede wat bly weergalm: Hoeveel Karoolse en Madelees is nou nog in ons midde?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed