Die sepiewêreld is armer sonder Danie Odendaal
“Danie het presies verstaan hoe om die regte akteur vir ’n rol te kry, praatbare, gemaklike, dikwels spitsvondige dialoog vir daardie akteur te skryf (of te laat skryf), en die karakters deurgrondelik deel van die volkskultuur te maak. Afrikaanse televisie sou soveel armer gewees het sonder Sewende laan.“
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed