Die rol van linguistiese kapitaal in plattelandse hoërskoolleerders se opvoedkundige prosesse

“In hierdie artikel fokus ons op twee leerders se vermoë om hul linguistiese kapitaal in die konteks van hul opvoeding so aan te wend dat dit ’n bydrae tot hul opvoedkundige prosesse kan lewer.”