Die rol van afwykende (minderheids)uitsprake in die Suid-Afrikaanse regsbestel met verwysing na minagting van die hof in sivielregtelike konteks

“Wat afwykende (minderheids)uitsprake betref, is die gevolgtrekking dat dié instelling in ons reg as ’n nuttige deursigtigheid- en verantwoordbaarheidsmeganisme vir ons howe aangewend kan word.”