Die reis gaan inwaarts deur Cas Wepener: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
“Die reis gaan inwaarts en Slot van die dag hou met mekaar verband deurdat albei fokus op die temas van dood en doodsbegeleiding by Schoeman. Belangriker nog: albei tekste bevestig watter fenomeen Schoeman in die Afrikaanse letterkunde was en steeds sal bly: ’n meester van die woord, ’n diepsinnige denker, ’n komplekse en fassinerende mens.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed