Die refleksiewe reis van onderwyseropleiers aan ’n nuutgestigte universiteit

“Refleksie is ’n vaardigheid waartydens ervaringe van die verlede opgeroep, herleef en geëvalueer word. Deur introspeksie word refleksie ’n bekenisvormingsproses om die self en ander beter te verstaan.”