Die oorkantste oewer deur Abel Pienaar en Flip Schutte: ’n lesersindruk

Die oorkantste oewer is ’n lekker verfrissende boek. Dit is goed om te weet dat daar mense is wat verder soek as die verstikkende ruimtes binne die mure van die kerke.”