Die ontwikkeling van ’n koste-effektiewe en byderwetse multimedia digitale argief by EPOG in Orania

“Een van die belangrikste kwessies wat uit die literatuur oor digitalisering en digitale argiewe na vore kom, is dat aanpasbaarheid van die persone wat daarby betrokke is, ’n nie-onderhandelbare eienskap is: nuwe tegnologie ontwikkel wat nuwe geleenthede en uitdagings bied. As argivarisse in ’n gemaksone verval, bring dit die bewaring van ons erfenis in gedrang.”