Die noodsaak van die kultuurmens in die tyd van uitsetverknegting

“Anders as die narsistiese terugspieël van prestasie, bring kultuur mens onder ’n diep indruk van die nederigheid wat met die bemeestering van ’n taak gepaard gaan.”