Die moontlikhede en beperkinge van interkulturele onderwys in en vir Suid-Afrika
“Die konteks van die Suid-Afrikaanse samelewing bevat sterk moontlikhede en selfs die noodsaaklikheid om interkulturele onderwys in te voer, veral omdat multikulturele onderwys en die oproep om dekolonisering van die onderwys ontoereikend is om die uitdagings wat uit die diverse aard van die samelewing vloei, die hoof te bied.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed