Die mite van Afrikaner-eenheid en hoe dit inspeel op die hede

“Die mitologie van Afrikaner-homogeniteit word aan die een kant lewend gehou deur die huidige magshebbers wat dit as nuttige strooipop gebruik vir politieke gewin en aan die ander kant deur ontnugterde Afrikaners wat nostalgies terugverlang na ‘die goeie ou dae’.”