Die mistieke soos dit neerslag vind in "Christ of the burnt men" van Sheila Cussons

“Die bevinding is dat ‘Christ of the burnt men’ ’n uitmuntende voorbeeld van ’n mistieke gedig is waarin Cussons nie alleen daarin slaag om haar belewenis aangrypend uit te beeld nie, maar ook die leser mee te voer om self deel aan haar goddelike ervaring te kan hê.”