Die menslike dieretuin: ’n onderhoud met François Durand
“Daar is 6 500 tale op aarde en Afrikaans is die 69ste grootste taal op aarde. Dus, wanneer iemand my vra hoekom het ek nie my boek in Engels geskryf het nie, vra ek die persoon hoekom hy nie ’n boek in Chinees geskryf het nie. Die tweede ding wat ek vra, is hoekom vra jy so ’n simpel vraag? Hoekom sou ek? Hoekom wil ek?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed