Die mengelmoes van Muslim en musician identities
’n Review van die Britse TV-reeks We Are Lady Parts: “Maa om ’n punk Muslim-meisie te wies was mos ’n contradiction of some sorts. Die problem was dat innie Muslim-huis is ôs gelee dat musiek nie altyd kan integrate met ôse Islam nie … Wat ek oek respect is dat die skrywers die decision gemaak’t ommie Amina ennie die hele Lady Parts band hulleself te vind binne-in Islam.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed