Die laaste diamant | Wetenskapfiksiekompetisie
“Hulle sal sy lewe red. Dis in hulle DNS in verweef – saam met al die tegnologiese wonders en supergene wat hulle so te sê onsterflik maak. Die rede vir hulle bestaan is om die mensdom van totale uitwissing te red. Of altans, so word daar gesê.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed