Die laaste avontuur? ’n Bespreking van die Woeste Land-tema in Queste del Saint Graal
Binne die Arturiaanse letterkunde vind die soektognarratief by uitstek neerslag in die graalromans. ’n Ondersoek na die Woeste Land-tema in Queste del Saint Graal dui daarop dat hierdie roman daarop gemik was om ’n einde te bring aan die avonture en hoofse ridderskap wat die soektognarratief in die meeste ander Artur-romans gedryf het.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed