Die kuns van die onvoltooide: die verwerking van trauma in die poësie

“Natuurlik kom nie alle groei uit trauma voort nie en inderdaad lei nie alle trauma altyd tot groei nie. Die rol van die letterkunde daarin is ook beperk.”