Die klimaatstelsel het reeds verander, volgens klimaatkundige

Freek Robinson gesels met klimaatkundige Francois Engelbrecht (Universiteit van die Witwatersrand) oor klimaatsverandering op ’n plaaslike en globale vlak, die wetenskap van klimaatsverandering, en die Parys-ooreenkoms oor klimaatsverandering.