Die klein prinsie by die Vrystaat Kunstefees: ’n onderhoud
“Ek het al so baie van en oor Saint-Exupéry gelees dat ek deur al hierdie leeservarings beïnvloed word wanneer ek Die klein prinsie lees. Ek dink dit gaan oor die intense verlange wat ons soms het na die kind wat ons nie meer is nie, ’n verlange na onskuld, opregtheid, maar ook geloof, hoop en liefde.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed