Die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs kry ’n Anker
Die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs van R350 000 is pas aan Willem Anker, skrywer, dramaturg en dosent, toegeken. Naomi Meyer het hom gou ‘n paar vrae gevra voordat hy begin skryf.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed