Die ingewikkelde Karel Schoeman

“Want hy was self ’n ingewikkelde persoon, iemand met ’n buitengewone geesdrif vir die kleinighede van die lewe, die ingewikkelde reëls van verouderde sosiale plegtighede.”