Die igloe op Buffelskop: 'n Persoonlike terugreis (II)

“Terwyl die konvooi die pad vat teen die Visrivier af na Halesowen-stasie digby ons plaashek by Beulahlands en ons “station of choice”, waar Olive en Cronwright-Screiner ook moes trein vang, dink ek aan …”