Die “Havenga-verslag” oor verkragtings en die mites daaromheen

“Volgens die vroue se getuienis in die ander verklarings was baie van die verkragtingspogings [tydens die ABO] onsuksesvol omdat daar dikwels te veel vroue en kinders by ’n plaashuis was, of die vroue so verbete teruggebaklei het, of weens die gebrek aan ’n private plek vir die Britse soldate om die daad te pleeg.”