Die “gees” van Dakar leef voort (ook met verskille)

“Baie insigte, waarskuwings, navorsing, diep denke en selfs drome is by die konferensie/regstelling/’wake’ geuiter. Die gees van Dakar blyk tog nog meer as ’n mite te wees. Die eens vermaledyde gangers is steeds, dalk steekse, tog ernstige denkers.”