“Toe die engele vedwyn het en trug innie hiemel in gegan het, het die skaapwagters vi mekaa gesê, ‘Kom ôs gan Betlehem toe en gan kykie ding wat gebeerit, wat die Jirre vi ôs van gesê het.’ Toe is hulle hastig daa weg uitie veld uit, en gan kry toe vi Maria en Josef, en die babaseuntjie wat innie krip lê.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed