Die evolusie van eietydse intelligensie en die rol van sosiale-media-intelligensie (Socmint)
Ansie Stegen en André Duvenhage: “Die verskuiwingslyne wat aanpasbaarheid binne die Suid-Afrikaanse intelligensiegemeenskap betref, is duidelik aangetoon deur die staatskapingsage, en nog duideliker tydens die onrus wat in Julie 2021 uitgebreek het. […] Die intelligensiegemeenskap het nie die vermoë (menslike of tegniese hulpbronne) gehad om besluitnemingsinligting aan die staatspresident te verskaf nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed