Die evaluasie van organisasiekultuur en leierskap as boustene van strategiese bestuur ten einde dienslewering in die Suid-Afrikaanse Polisiediens te optimaliseer

“In die missie van die SAPD word dit duidelik afgelei dat die polisie omskep moet word in ’n organisasie wat ’n aanspreeklike diens moet lewer en daartoe verbind is om binne die waardes van ’n demokratiese samelewing op te tree.”