Die eerste Crito-prys vir Lesersindrukke word aangekondig
“Dit was interessant om te kyk na die ingesonde resensies, en agterna ’n gevoel van opgewondenheid oor te hou. Ek het waardering vir die manier waarop Maryke Roberts en Stefaans Coetzee hul resensies aangepak en gestruktureer het, asook vir die reaksie uit die hart deur Anne-Marie Burger oor die opspraakwekkende boek Hoerkind.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed