Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk
“Geloof in God is nie die antwoord op wetenskaplike vrae nie. Dit bied wel ’n antwoord op sinvrae of eksistensiële vrae. Met laasgenoemde bedoel ek vrae oor wat die sin van die lewe is en wat die sin is van die samehang van alle dinge soos ons dit in die werklikheid beleef.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed