Die dominium of eiendomsreg van ’n bestorwe boedel op die oomblik van die erflater se dood
“Soos […] aangedui, neem die eksekuteur wel die verpligtinge van die eienaar van die bestorwe boedel oor, maar verkry nie terselfdertyd die regte nie. Hy word dus nie eienaar nie terwyl, as die boedel as sodanig as eienaar beskou word, verkry die boedel as regsentiteit sui generis regte en verpligtinge, word universele opvolger en word in die uitvoering van die verpligtinge deur die eksekuteur verteenwoordig.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed