Die digkuns van Johann de Lange met spesifieke verwysing na Nagsweet

“Die tekste dwing die leser om verby die oppervlak te delf en die tekste as emblema van dieperliggende wonde te sien.”