Die debat om primitivisme: ’n wyer perspektief
“Belangrik in hierdie verband is die feit dat primitivisme nie uitsluitlik ’n Westerse verskynsel is nie. Heelwat van die inheemse mense van die Amerikas en elders wat in die rol van die edele barbaar geplaas is deur Europese ontdekkingsreisigers en geleerdes […], het self een of ander vorm van ’n primitivistiese mite oor ’n goue tydperk gehad.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed