“In hierdie opsig kan Neethling-Pohl as ’n Janus-figuur beskou word: In ’n terugskouende opsig vind sy in Shakespeare se sonnette ’n vertolking van haar belewenis van veroudering. Omgekeerd sou dit só gestel kon word: dat sy in haarself ’n ‘herhaling’ bespeur van die kwessies wat deur sy sonnette te berde gebring word en dit dan aan haar gehoor oordra.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed