Die Bybel in Afrikaans

Sonder die Bybel in Afrikaans was geen uiteindelike standaardisering en amptelike erkenning van Afrikaans as’t ware moontlik nie, al het die letterkunde uiteindelik wel wesenlik daartoe bygedra.