“Vir ervare teoriebouers kom dit byna vanself: As hulle ’n aantal artikels en boeke geraadpleeg het, begin hulle al die hooflyne van ’n konseptuele en teoretiese raamwerk in hulle agterkop te vorm, en later identifiseer hulle (of beter nog: ontwikkel hulle self) een of meer teorieë waarmee hulle die geraadpleegde inligting en materiaal kan beoordeel en evalueer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed