Die boek Habakuk as teodisee en teologiese trauma

“Trauma word in verband gebring met God en daar ontstaan ’n spanning tussen dit wat as traumaties beleef word en God se betrokkenheid al dan nie by die trauma.”