Die bevordering van kritiesetaalbewustheidsonderrig in die Afrikaansklaskamer
“Kritiese taalbewustheid bied die voordeel vir leerders om selfbesinning, agentskap en sosiale geregtigheid in die klaskamer te ontwikkel. Dit is boonop gekoppel aan die ontwikkeling van leerders se kritiese denkvaardighede, wat hulle in staat stel om taalhandelinge en uitings in werklike kontekste, soos vergestalt in tekste, te ontleed, interpreteer en evalueer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed