Die beperkings van ’n gebalanseerde benadering tot geletterdheid – ’n normatiewe perspektief
“Die navorsing wys daarop dat ’n gebalanseerde benadering tot lees- en geletterdheidsonderrig in die KABV-kurrikulum toegepas word. Hierdie benadering beklemtoon die feit dat lees deur leesstrategieë soos groepbegeleide lees, gedeelde lees, lees in pare en selfstandige (individuele) lees onderrig word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed