Die belang van skoolbeheerliggaamverkiesing 2018

“Indien jy bereid is om jou kinders se opvoeding weg te dobbel en hul toekoms in die hande van vreemdes te plaas, het jy ook nou die kans deur onbetrokke te wees. Wees egter positief, ondersteun jou kind se skool en kom maak in Maart ’n verskil deur te stem.”