Die banale as (rap-) identiteit: Jack Parow se "Cooler as ekke"

“My ontleding  berus op die rekonstruktiewe daarstelling van ’n spekulatiewe konteks waardeur die liedjie as ’n bepaalde rap-identiteit benader kan word.”