Die AWS, 100 jaar: middaguurgesprek (video)

“Frikkie Lombard het op 17 Augustus by die Departement Afrikaans en Nederlands (US) gesels oor die geskiedenis van die Afrikaanse Taalkommissie, die nuwe Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) en wat gebruikers van dié nuwe uitgawe kan verwag.”