Die Antieke Griekse beeldhoukuns (deel 3)

“Die feit is egter dat die duisende jare van wind, son en sand daardie ou standbeelde weer ontkleur het. Vir lank was dit (akademies) aanvaar dat die Akrópolis met sy beelde maar gelyk het so as wat ons dit geërf het.”