Deon Meyer: die gas by die WAT se Woordpret

“Deon Meyer was op Vrydag 20 November die gas by die WAT se Woordpret.  Bergsig Landgoed het hul Icarus-wynreeks kom bekend stel by die skepper van Ikarus se praatjie.”