Denke wat kan dans: Johan Degenaar en die kuns van gesprek
“Degenaar self het altyd verwys na Sokrates, ’n soort vaderfiguur vir die Westerse filosofie, as die beginpunt van sy eie filosofiese trajek. In ’n onderhoud wat hy met Pieter Duvenage gevoer het, vertel hy: ‘Ek sou sê my eerste jaar, my ontmoeting met Sokrates, was ’n sentrale gebeurtenis in my lewe. En dit lyk my, as jy hom eers ontmoet het, dan los hy jou nie’.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed