Deep fakes deur Nina Schick: ’n lesersindruk

“Die boek verduidelik wat ‘deep fakes’ kon doen in die hande van ’n klein groepie spioene wat geweldig baie geld van hul base gekry het. Vandag is daardie tegnologie op jou buurman, en elke tweede kroek, se selfoon.”