De la Rey, De la Rey, sal jy die Boere kom lei?

“Ideologies-kritiese analise van die oorvloedige polemiese literatuur rondom ‘De la Rey’ toon dat die liedjie beskou kan word as ’n ideologies eensydige uitbeelding van Afrikaner-identiteit.”