Darem meer as moffies? Stereotipering in die voorstelling van homoseksuele en homoseksualiteit in die Afrikaanse jeugliteratuur

In hierdie artikel word daar op vergelykende wyse aangetoon watter stereotipes in die voorstelling van homoseksuele en homoseksualiteit in die Afrikaanse jeugliteratuur onderskei kan word.